A2ZAPK

Jou Afrikaans

Jou Afrikaans

Downloads: 8412


Free

Jou Afrikaans / Specifications

Jou Afrikaans / Screenshots

Jou Afrikaans Unknown
Loading... Jou Afrikaans Unknown
Loading... Jou Afrikaans Unknown
Loading... Jou Afrikaans Unknown
Loading... Jou Afrikaans Unknown
Loading... Jou Afrikaans Unknown
Loading... Jou Afrikaans Unknown
Loading... Jou Afrikaans Unknown
Loading... Jou Afrikaans Unknown
Loading... Jou Afrikaans Unknown

Jou Afrikaans / Description

JA is 'n digitale vermaaklikheidsplatform wat die voortbestaan van Afrikaans bevorder. Deur aan te sluit help jy om ons wonderlike taal en unieke kultuur te beskerm deur 'n platform te wek wat daardie ideale in die kollig hou.

JA bied 'n platform vir Afrikaanse filmmakers om hulle films reekse dokumentêre kortfilms en ander vermaaklikheidsidees te wys. 50% van alle inkomste word teruggeploeg vir die skepping van nuwe produksies en des meer. As jy 'n draaiboek het of 'n filmmaker wil wees is JA die platform wat jou kan help.

Jou Afrikaans kan inhoud in sy oorspronklike aspekverhouding vertoon en video's van ouer kwaliteit wat nie die hele skerm sal vul wanneer dit op TV's vertoon word nie.

Die programme wat te sien is strek van toeka se bestes tot die nuutste wat ons kultuur het om te offer.

- Reeds 'n lid? Meld aan om toegang tot u intekening te kry.
- Nuut? Probeer dit gratis! Teken in op die app om direkte toegang te kry.
JA bied 'n maandelikse intekening aan wat outomaties hernu word.
U sal onbeperkte toegang tot inhoud op al u toestelle kry. Betaling word op u rekening gehef na aankoopbevestiging. Pryse wissel volgens plek en word bevestig voor aankoop. Intekeninge word elke maand outomaties hernu tensy dit ten minste 24 uur voor die einde van die huidige faktuurperiode gekanselleer word. Kanselleer enige tyd in rekeninginstellings.
Vir meer inligting sien ons:
Diensvoorwaardes: https://strooming.jouafrikaans.co.za/pages/terms-of-service/
Privaatheidsbeleid: https://strooming.jouafrikaans.co.za/pages/privacy-policy/

Show More >

Choose Download Locations for Jou Afrikaans vUnknown

Jou Afrikaans / Tags

Share Jou Afrikaans At Social Media